Henré (one year young)

05 - 04 - 14

"Sakke, pakke,
sout en peper;
gee my stoom 
dan loop ek beter!"
Pieter W. Grobbelaar
 

Henré het vir sy eerste verjaarsdag 'n trein partytjie gehad en ons het lekker 'gespeel' met die mooi treintjie koek wat ma gebak het!

(please note: colours in photographs may vary on monitors not calibrated for printing - i.e. giving a high-contrast,
 ​blueish and pale look to the photos which is not a true representation of the final printed product)

Facebook

 

To view other posts click on blog categories >>