Annelene & Dirk (baby bump)

28 - 06 - 14

"Ek weet wat Ek vir julle beplan, sê die Here: voorspoed en nie teenspoed nie"
Jeremia 29:11

Somtyds vat die kleinste goedjies die grootste plek in jou hart ('Winnie the Pooh') en daarom wag almal opgewonde vir die geboorte van klein Xavier. Hier is so paar kiekies van Ma en Pa wat baie uitsien na sy koms!

(please note: colours in photographs may vary on monitors not calibrated for printing - i.e. giving a high-contrast,
 ​blueish and pale look to the photos which is not a true representation of the final printed product)

 

Facebook

 

To view other posts click on blog categories >>